Verhoudingsgroeikursus
21 – 23 Februarie 2025
Ons gaan kyk na dinge soos:
- Wat is binneportrette en hoe beïnvloed dit my?
- Watter style het ek?
- Is daar vir my vergifnis?
- Kan ek n nuwe identiteit kry?
- Hoe hanteer ek my emosies?
- Jou nuwe Identiteit!
Met die focus op:
- Verhouding met God
- Verhouding met Jouself
- Verhouding met jou Medemens
- Verhouding met jou Omgewing
Koste: R800 pp
Plek: Potsdamplaas buite BFN
Indien jy belangstel om kursus by te woon kontak asb vir Suretha (+27 82 822 1398) voor Woensdag 30 Nov 2024 en neem kennis bediening begin reeds Vrydag oggend.
Fathers Embrace
Deur hierdie kursus wat deur Jack Frost se DVD aangebeid word, kry elke individu die geleentheid om persoonlik die Vader se liefde te ontvangs en wys die areas in jou lewe uit wat moontlik kan verhinder dat jy ‘n dieper en intiemer verhouding met jou Skepper het.
Op aanvraag
Dissipleskapkursus
Kairos motiveer alle nuwe lidmate en besoekers om die Dissipelskapkursus te deurloop. Dit strek gewoonlik oor 6 maande, waar tydens die Koninkrysbeginsels om Jesus se volgeling te wees, hanteer word.
Sal vroeg in 2025 aangekondig word.
Sondae
Oggendbyeenkoms 09h30
Maandae
Biduur in Moederskamer 17:30
